2010-02-16 23:04
Politieke Redaksie
Kaapstad. – Pres. Jacob Zuma het gister op ’n dramatiese dag in die parlement probeer terugkap teen die vlaag van kritiek wat sy staatsrede verlede week ontlok het.
Die president het hom onder meer uitgelaat oor Pretoria se naam, die nasionalisering van myne en die stryd teen misdaad.
Lees verder ‘Zuma gooi wal oor Pretoria, misdaad en nasionalisering – Beeld’
